Mia Heine
Hoërskool Zwartkop
Tuisdorp
Centurion
Skool
Hoërskool Zwartkop
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Ek het die ontwerp van my rok gekies, en my Ma het my rok gemaak.
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
My inspirasie was Cinderella. Ek wou 'n rok hê wat 'n wye romp net soos haar rok, maar om dit my eie te maak het ek besluit om'n oop rug te hê.
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
Uniekheid, omdat my rok nie gekoop is nie, maar spesiaal vir my gemaak is. Wat dit nog beter maak is dat my ma dit gemaak het, so dit voel soveel meer spesiaal vir my!
Hoogtepunt van die matriekafskeid
Dit was verseker om die foto's te neem, en om al my vriende en vriendinne te sien wat so mooi aan getrek is! En om onvergeetlike herinneringe te maak.
Planne vir na matriek
Ek beplan om na matriek onderwys te gaan swot by Akademia. Ek het n passie vir kinders en wil graag 'n verskil maak in hulle lewe.
Gunsteling woord in Afrikaans
Asemrowend!
Datum van matriekafskeid
2025-10-04