Mia Fouché
Ouderdom
18 jaar
Tuisdorp
Piet Retief
Skool en dorp/stad van skool
Hoërskool Piet Retief , Piet Retief
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Klein dogtertjie drome en baie Barbie flieks en kleintyd-popspeel het my geïnspireer om n rok te kies waarin ek gemaklik voel maar koppe laat draai en n statement maak by die aankoms van die matriekafskeid!
