Meriska Bouwer
Hoërskool Framesby
Ouderdom
18
Skool
Hoërskool Framesby
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Ek het n ocean blue rok gekies met n oop rug. Dit het silwer juwele op die bandjies gehad en het n slit op die regter been.
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Ek het n elegante rok gekies met die inspirasie van my ma se matriekafskeid rok. Ek voel dit was n rok wat my mooi en vroulik laat voel het sonder om te veel af te wys. Ek wou n rok kies wat my persoonlikheid weerspeel.
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
Die oop rug en die kleur
Datum van matriekafskeid
2025-10-11