Mené Strydom

Hoërskool Garsfontein

Tuisdorp

Pretoria

Skool

Hoërskool Garsfontein

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Ilze Louw het die rok ontwerp en gemaak.

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Die rok moes my persoonlikheid weerspieel. Ek wou die illusie van vlamme geskep het sodat my rok kon lewe. Alles moes geblink het.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

Die rooi, my gunstelling kleur, simboliseer uniekheid en passie en die glitter simboliseer spontaniteit.

Hoogtepunt van die matriekafskeid

Die aankoms waar almal se oë op my was. Vir n oomblik het ek gevoel soos n beroemde superster, een van my drome. Ek was ook nie skaam vir die dansvloer nie.

Planne vir na matriek

Ek het keuring gekry om Hoër onderwys by TUKS te gaan studeer. n Verdere droom wat bewaarheid word.

Gunsteling woord in Afrikaans

Kiekie

Datum van matriekafskeid

2025-10-04

Like what you see?

Share on Social Media