Melissa Petzer

Longacres Privaat Skool

Tuisdorp

Saldanha Bay

Skool

Longacres Privaat Skool

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

'n Rokontwerper van St Helenabaai, genaamd Glenda.

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Ek wou my droomrok dra, maar ek kon dit nêrens kry nie. Ek het op verskeie inspirerende foto's op Pinterest afgekom wat die eindontwerp van my rok geïnspireer het.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

My matriekafskeidsrok is baie spesiaal vir my. Ek wou iets spesiaals dra, iets unieks. Ek kon nie die "wow-faktor" vind waarna ek gesoek het in enige winkel nie, so ek het besluit om my rok te laat maak.

Hoogtepunt van die matriekafskeid

Die hoogtepunt van my matriekafskeid was om die aand saam met my vriende deur te bring en 'n fotosessie met my kêrel te hê

Planne vir na matriek

Na matriek beplan ek om 'n gapjaar te neem om 'n bietjie "sielsoektog" te doen en 'n loopbaanpad te vind wat werklik met my praat. Ek gaan internskappe en werkskadu doen terwyl ek steeds werk om 'n inkomste te handhaaf om my voor te berei vir my toekoms.

Gunsteling woord in Afrikaans

oulikies

Datum van matriekafskeid

2025-10-15

Like what you see?

Share on Social Media