Megan Van Der Merwe

Megan Van Der Merwe Megan Van Der Merwe Megan Van Der Merwe

Ouderdom

18

Tuisdorp

Umtentweni

Skool en dorp/stad van skool

Port Shepstone High School

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het die kleur gekies want ek soek iets elagant, sprankelend maar nie te besig of volwasse nie. Ek het geweet die kleur is vir my omdat dit die enigste materiaal rol in die winkel was, heel onder die rak weggesteek. Net genoeg vir my rok ! Ek wou gemaklik wees en nie seer voete hê nie. Ek wou nie wonder waar my handsak is nie so ek het my lipgloss somer in my kous gesit vir vinnige “touch ups”

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media