Megan Coetzer
Alberton Hoërskool
Tuisdorp
Alberton
Skool
Alberton Hoërskool
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Ek het die idee gekry op Pinterest en Natasha van Alberton het die rok vir my gemaak.
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Ek wou iets elegants gehad het wat tydloos is.
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
Dit beteken die einde van 'n era en die begin van 'n blink toekoms.
Hoogtepunt van die matriekafskeid
Die foto sessie.
Planne vir na matriek
Wil verpleegkunde gaan studeer.
Gunsteling woord in Afrikaans
Sjokolade
Datum van matriekafskeid
2025-10-16