Megan Botha

Hoerskool Lichtenburg

Tuisdorp

Mafikeng

Skool

Hoerskool Lichtenburg

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Tasjha's Designs Klerksdorp

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Die dag toe ek en mamma vir my n rok gaan soek het ons 4 rokke uitgehaal en ek kon nie ophou vir die blou rok kyk nie. Toe die Tannie die rok vir my help aan trek het ek diep in my hart geweet dus my rok. Mamma het trane in haar oe gekry en gese sus jy is so mooi. Jy weet as die rok joune is die rok praat met jou siel en hart.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

Baie baie dit is iets wat jou laat blom daai dag dit maak jou voel ek is mooi ek is special. My rok het my laat voel ek is beautiful, ek was daai dag soos hulle se elke meisie Jong dame wil eendag soos n prinses voel ek het soos n prinses gevoel.

Hoogtepunt van die matriekafskeid

Toe ek op die rooi mat afstap en mamma se oe was vol trane en om almal te sien blom in hulle rokke.

Planne vir na matriek

Ek wil graag vir n Juffrou leer van graad RR to Gr3

Gunsteling woord in Afrikaans

Vrede

Datum van matriekafskeid

2025-10-03

Like what you see?

Share on Social Media