Martelize Barnard

Afrikaanse Hoër Meisiesskool Pretoria

Ouderdom

18

Skool

Afrikaanse Hoër Meisiesskool Pretoria

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

My rok is n elegante, stylvolle ontwerpkeuse wat ek gekies het spesiaal rondom n lap materiaal wat my hart gesteel het. My eerste “inspo” foto en die prag lap het my droom rok n realiteit gemaak.

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

My inspirasie vir my rok die jaar was om n rok ontwerp te kry waarin ek myself voel en wat my eienskappe uitstraal. n Rok wat ek sal dra met prag en selfversekerheid. En n rok wat my droom aand n realiteit gaan maak. Ek kan met oorgawe se dit was n suksess!!

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

Beslis beslis die detail van die rok vanaf die oop streep van my skouer tot my middel. En ook die rug effek wat my rok net perfek by mekaar gebring het.

Datum van matriekafskeid

2025-10-07

Like what you see?

Share on Social Media