Marné Compion

Hoërskool Duineveld

Tuisdorp

Upington

Skool

Hoërskool Duineveld

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Casper Bosman

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Ek wou ‘n rok hê wat elegant, stylvol en ‘n spieëlbeeld uitstraal van wie ek is. Geel simboliseer hoop en ‘n nuwe begin, die kleur van vreugde , daarom het ek daarop besluit. Met die hulp van Casper het hy die kleur goud ingebring om my rok nog meer die WOW-faktor te gee.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

My matriekafskeidrok beteken vir my dat lig altyd die duisternis sal oorwin. Dit simboliseer my jeugdigheid, vreugde en my toekoms. My matriekafskeidrok straal uit wie ek as persoon is.

Hoogtepunt van die matriekafskeid

Die hoogtepunt van my matriekafskeid was dat al my hartsmense deel was van my besonderse mooi dag.

Planne vir na matriek

Ek gaan Remediërende Onderwys studeer by NWU Potchefstroom.

Gunsteling woord in Afrikaans

Aitsa

Datum van matriekafskeid

2025-04-25

Like what you see?

Share on Social Media