Marlene du Tot

Marlene du Tot Marlene du Tot Marlene du Tot

Ouderdom

18

Tuisdorp

Durbanville

Skool en dorp/stad van skool

Hoër Meisieskool Bloemhof in Stellenbosch

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My rok was geïnspireer deur een van die Barbie: Fashion Fairytale rokke. As kind het ek en my jonger suster baie Barbie flieks gekyk en ook self in ons mode boeke die rokke oorgeteken in ons eie styl. Ek het van die baie valle van die rokke gehou en die kleur verandering ook. Ek het ook inspirasie gekry van 2025 se matriekafskeid by my skool, aangesien ons daarso in graad 11 moet werk. Ek het van na dit al begin beplan oor my styl en wat sou werk en nie werk op my nie.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media