Mariska Wagner

Hoër Volkskool Potchefstroom

Tuisdorp

Potchefstroom

Skool

Hoër Volkskool Potchefstroom

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Gekoop by AliExpress

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Die inspirasie agter my matriekafskeidrok was elegansie en tydlose skoonheid. Ek wou hê die rok moes my persoonlikheid weerspieël – iets wat eenvoudig maar tog opvallend is.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

My matriekafskeidrok beteken vir my die afsluiting van ’n groot hoofstuk in my lewe. Dit simboliseer hoe ek gegroei het, vol selfvertroue en trots op wie ek geword het.

Hoogtepunt van die matriekafskeid

Die hoogtepunt van my matriekafskeid was toe ek uiteindelik op die dansvloer kon wees saam met al my vriende — dit was ’n aand vol lag, musiek en herinneringe.

Planne vir na matriek

Ek wil graag ’n jaar neem om myself te ontdek — reis, werk, of doen vrywilligerswerk tot ek finaal Kan besluit wat ek wil gaan studeer. Dis ideaal as jy nog onseker is oor jou rigting, maar steeds iets sinvol wil doen

Gunsteling woord in Afrikaans

Glinster - Helder of skitterend skyn

Datum van matriekafskeid

2025-10-03

Like what you see?

Share on Social Media