Mariska Malan

C&N Sekondêre Meisieskool Oranje

Brief explanation about your dress or design choice


Attended the school's matric farewell?

Nostalgies

What was your inspiration for your matric prom dress?

Die inspirasie vir die kleur van die rok is die blou kleur van my ma se Suzuki Jimny, wat dan ook die kar was waarin ek gery het. Ek wou nog altyd 'n ballgown-styl rok dra en die matriekafskeid was die perfekte geleentheid. Ek het my inspirasie vir die styl van die rok op Pintrest gekry. Die rok gee vir my die gevoel dat ek 'n prinses is wat 'n bal bywoon in 'n fantasie-wêreld. Die ontwerp is ook verder geïnspireer deur die fantasie boeke wat ek graag lees.

What was your favorite part of your matric prom dress?

Die rok is vir my baie spesiaal, want dit gee vir my die gevoel dat ek in 'n fantasie wêreld is met 'n draak as 'n troeteldier oppad na 'n die bal toe. Omdat ek baie hou van lees pas die betekenis van my rok mooi in by die fantasie genre. My gunsteling deel van my rok is die bokant, want dit gee die effek van'n moderne korset. Dit is ook die fokus punt van die rok. Die agterkant van die rok is met lint vasgemaak om die effek van die korset te gee.

Date of matric farewell?

2025-10-02

Like what you see?

Share on Social Media