Marionique Henning
Dr Malan
Brief explanation about your dress or design choice
Attended the school's matric farewell?
Glimlag
What was your inspiration for your matric prom dress?
Ek het lank gesoek na idee's vir my rok,'n styl wat by my en my persoonlikheid pas. Buks het al my idee's in een skepping omgesit en die perfekte rok ontwerp.
What was your favorite part of your matric prom dress?
My rok is 'n Ligte sagte pienk formele aandrok wat my persoonlikheid, styl , warmte en elegasie uitbeeld. Dit is nie 'n rok wat kleur skree nie, ook nie lae wat uitklok nie, maar warm vroulik teen my blasvel vloei.
Die wit blomme ingewerk is 'n teken van God se skoonheid, eerlikheid, wysheid en reinheid.
Vir my die blommetjies op my rok wat versprei 'n simbool van al die terugslae in my lewe , en die betekenis vir my daaragter is al het jy terugslae in die lewe en al verloor jy soms dele van jouself en jou mens wees, bly jy God se unieke skepping en niks kan dit ru-neer nie, dit herinner my ook aan my innerlike krag wat stralend na buite uitstraal ,nie net in drome nie maar deur die rok wat ek dra.
Date of matric farewell?
2025-10-16