Mariné Schoeman
Ouderdom
18
Tuisdorp
Polokwane
Skool en dorp/stad van skool
Hoërskool Pietersburg , Polokwane
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My inspirasie vir my matriekafskeidrok was om iets te kies wat my persoonlikheid weerspieël en waarin ek selfversekerd en spesiaal voel. Ek was verlief op die elegansie van die diepgroen satyn met glinstersteentjies wat net die regte bietjie glans byvoeg. Ek wou hê my rok moes uniek, stylvol en onvergeetlik wees, net soos hierdie besondere hoofstuk in my lewe.
