Marga Hancke

Hoërskool Hoogenhout

Tuisdorp

Bethal

Skool

Hoërskool Hoogenhout

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Christa Smith

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Helder pienk is nog altyd my gunsteling kleur, en ek is Barbie se grootse fan sedert klein-tyd af !

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

Dit straal my persoonlikheid uit, en sê wie ek is : altyd anders, uniek en outgoing ! Dit is regtig my droomrok, en ek voel soos ñ ware prinses in hom.

Hoogtepunt van die matriekafskeid

Dit was vir my so lekker toe die DJ ons dirigente liedjie speel, en die hele saal saam op hom dans vir oulaas... beslis ñ hoogtepunt. En natuurlik ook toe n klein dogtertjie vir my kom vra het of ek barbie is en of sy n foto saam my kan neem !

Planne vir na matriek

Ek gaan biokinetika studeer aan NWU se Potchefstroomkampus.

Gunsteling woord in Afrikaans

v a k a n s i e !

Datum van matriekafskeid

2025-10-02

Like what you see?

Share on Social Media