Madizé le Roux

Madizé le Roux Madizé le Roux Madizé le Roux

Ouderdom

18

Tuisdorp

Kimberley

Skool en dorp/stad van skool

Hoërskool Diamantveld, Kimberley, Noord-Kaap

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het my inspirasie gekry by twee verskillende style wat my oog gevang het: ’n elegante halternek-broekpak en ’n pragtige trourok met ’n halternek-ontwerp. Ek het dadelik van die styl gehou en dit as inspirasie vir my eie matriekafskeidrok gebruik. Toe ek die idee met Reinette bespreek, het sy voorgestel dat die halternek-ontwerp baie mooi by my liggaamsbou sou pas.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media