Logan Harding
Hoërskool Dr. Malan
Tuisdorp
Vereeniging
Skool
Hoërskool Dr. Malan
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Anel Botha het my matriekafskeid rok ontwerp.
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Ek wou gehad het my rok moet lyk soos die hemelruim, elegant en tydloos.
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
Die groot finale van my hoërskool loopbaan. My rok is n uitdrukking van wie ek is en die pad wat ek gestap het vir die laaste 5 jaar.
Hoogtepunt van die matriekafskeid
Die hele aanloop tot die groot dag. Van die ontwerp,vind van fotograwe en haarkappers, en sien hoe als bymekaarkom die dag van matriekafskeid.
Planne vir na matriek
Ek wil graag Meganiese Ingenieurswese by die Universiteit van Pretoria gaan studeer.
Gunsteling woord in Afrikaans
Kardiovaskulêr
Datum van matriekafskeid
2025-10-16