Lize Esterhuizen
Bellville High School
Tuisdorp
Durbanville
Skool
Bellville High School
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Oh Polly.
Het dit getailor om my mooi te pas.
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Ek het gestreef na iets baie klassiek en elegant. Swart is vir my een van die mooiste kleure vir n rok en ek soek al van kleins af n swart matriekafskeid rok. Die ontwerp van die rok wat ek gekry het is iets wat ek nog nie van tevore gesien het nie en daarom het ek besluit om dit dadelik te kies!
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
Goeie tye! En lekker dans sonder hakke!
Hoogtepunt van die matriekafskeid
Die lekker dans en gesels met al my vriende. En definitief om heelaand te voel soos n prinses!
Planne vir na matriek
Modelwerk!
Gunsteling woord in Afrikaans
Glimlag
Datum van matriekafskeid
2025-10-18