Lisa Vollgraaff

Lisa Vollgraaff Lisa Vollgraaff Lisa Vollgraaff

Ouderdom

18

Tuisdorp

Upington

Skool en dorp/stad van skool

Hoërskool Duineveld Upington

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou nog altyd n wynrooi rok gahad het. Ek wou nie net enige rok gehad het nie, maar n rok wat vroulik en elegant is. Een wat my gemaklik laat voel, maar nogsteed glansryk is. Met die ook op gemaklikheid het ek mooi rooi tekkies aan gehad wat by die rok pas en weer gedra kan word. Ek is geïnspireer deur die tydlose bekoring van glansryke filmgeleenthede en filmiese balle, waar mode gebruik word om 'n storie te vertel. Ek beweeg weg van tradisionele, veilige formele drag om daardie filmiese balrok-effek te bereik. My inspirasie vir hierdie rok was pure "hoofkarakter-energie" – die soort gewaagde, treffende rok wat die aandag trek, die vertrek oorheers en die atmosfeer onmiddellik verander sodra jy jou opwagting maak.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media