Lisa Rautenbach
Ouderdom
18
Tuisdorp
Bethlehem
Skool en dorp/stad van skool
Bethlehem Voortrekker Hoërskool
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My inspirasie was om absoluut uniek te wees deur n rok te kies wat tydloos en stylvol is. Ek het my eie weergawe van die alombekende Marilyn Monroe oomblik gehad , iets waarna elke meisie smag. Ek wou oorspronklik lap laat druk het , maar toe ek die ligblou goud en silver kombinasie op die rok sien het dit dadelik my oog gevang. Ek het geweet die kleurskema sal my haarstyl en oë komplimenteer
