Lindsay Smith

Potchefstroom Gimnasium

Tuisdorp

Potchefstroom

Skool

Potchefstroom Gimnasium

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Ek het besluit om my matriekafskeidrok te huur. Ek het die rok gehuur by Carmen's Bridal Boutique in die Vrystaat. My matriekafskeidrok was die heel eerste rok wat ek aangepas het. Ek het dadelik van die rok gehou.

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Ek het nie eintlik ń idee gehad watse soort rok ek wou dra nie. Ek het ń rok gesoek wat my sal laat lyk en voel soos ń prinses.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

My rok is die droomrok wat ek nog altyd wou dra. Dit beteken vir my alles dat ek my droomrok kon dra vir matriekafskeid.

Hoogtepunt van die matriekafskeid

Die hoogtepunt van my matriekafskeid was al die fotos wat geneem was. Al die fotos saam met my familie en vriende het baie mooi uitgekom. Die fotos van myself was net WOW! (ook toe ek my hakskoene na die aand uittrek!)

Planne vir na matriek

Na matriek beplan ek om te rus na al die harde werk van die jaar, met die uitsig van die see voor my.

Gunsteling woord in Afrikaans

My gusteling woord in Afrikaans is die woord "lekker".

Datum van matriekafskeid

2025-10-02

Like what you see?

Share on Social Media