Lilian Strauss
Ouderdom
18
Tuisdorp
Delmas
Skool en dorp/stad van skool
Hoërskool Hugenote, Springs
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My grootste inspirasie en wens was om soos ń prinses te lyk en te voel. Ek wou ń GROOT rok gehad het wat uitstaan en dit het definitief!! Die inspirasie van my rok se kleur is nogals ń snaakse storie want dit kom van een van my vriendinne se bikinis af, ek het hom eendag gedra op vakansie en ek was mal oor hoe die kleur op my gelyk het toe weet ek dadelik dit is my matriekafskeid rok se kleur.
