Lienke Nel
Ouderdom
18jr
Tuisdorp
LANGEBAAN
Skool en dorp/stad van skool
Hoërskool Hopefield / Hopefield
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek dink ek was geinspireer deur die bietjie andersheid van die rok maar ook die dramatiese gevoel daar agter. Ek wou net anders lyk. Die besonderse mou en die lengte agter was ook 'n groot pluspunt. Ek wou iets dra wat anders was en lyk as my gewone bal/dansrokke wat ek na die skool se funksies toe dra.
