Liemoni Joubert

H/Skool Nelspruit

Ouderdom

18

Skool

H/Skool Nelspruit

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

My ma het nog altyd gesê ek is alles behalwe 'n plein Jane! En so is my droomrok net soos ek, 'n verlenging van wie ek is. BORRELEND, VOL INTRINSIEKE DETAIL EN UNIEK. Ek wou 'n rok hê wat 'n 'fashion statement' maak. Iets WOW!

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

My besonderse, glaswerk geïnspireerde rok is ontwerp en gemaak en deur die talentvolle Lynmarie Griffioen Couture met die hulp van haar toegewyde span. Reeds in 2024 het ons die ontwerper genader met die idee agter die rok en die unieke kralewerk wat nodig gaan wees om die prentjie te verwesenlik. Die baie spesiale lap vanaf Turkye, gekombineer met ure se hande werk het al my wildste verwagtinge oortref.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

Die kralewerk van my rok was skitterend. Van elke aansig af het my rok geblink en die lig weerkaats. Besonders, n mode-waagstuk en kleurryk. My droomrok. Elke passing, elke giggel en happy dance saam die mense wat die rok moontlik gemaak het, het my matriekafskeid ervaring net nog meer spesiaal gemaak, en dit sal vir altyd by my bly!

Datum van matriekafskeid

2025-08-16

Like what you see?

Share on Social Media