Liané Lowings
Ouderdom
18
Tuisdorp
Pretoria
Skool en dorp/stad van skool
Afrikaans Hoër Meisieskool Pretoria (AHMP)
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Vir my is die verskillende valle simbolies van my skoolloopbaan oor die afgelope 12 jaar, waar elke val van verskillende materiaal geskep is uit niks nie, so het elke jaar en oomblik wat ek beleef het oor die afgelope 12 jaar, my as jong dame en volwassene geskep en gevorm. Elke val van die rok mag dalk op sy eie soos niks lyk nie, maar sodra al die valle in plek val aan die agterkant van rok so val die vorming vam my karakter en persoonlikheid ook in plek. As 'n geheel afgerond en amper volmaak!
