Leonine Louw
Ouderdom
18
Tuisdorp
Brackenfell
Skool en dorp/stad van skool
HTS DROSTDY WORCESTER
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Uniekheid: daar is geen luiperd wat se kolle is presies dieselfde nie,net so is my keuse van die rok gewees van my eie uniekheid
