Lené Labuschagne

Helpmekaar College

Ouderdom

18

Skool

Helpmekaar College

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Ek het 'n klassieke styl gekies wat oor 20 jaar nog steeds mooi sal wees. Ek het die satyn materiaal gekies omdat die kleur verander soos die lig daarop val, en die spesifieke skakering van rooi omdat dit 'n outydse Hollywood glans gevoel aan die rok gegee het. Dit was vir my belangrik dat die ontwerp en kleur van my rok 'n sprokiagtige gevoel aan my aand sal gee.

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

My rok se ontwerp is geïnspireer deur die rok van Belle in die animasie film "Beauty and the beast".

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

My gunsteling deel van my rok is dat die moue afgehaal kan word , en dat hy sakke het!

Datum van matriekafskeid

2025-10-04

Like what you see?

Share on Social Media