Leigh Wall

Piketberg Hoerskool

Tuisdorp

Piketberg

Skool

Piketberg Hoerskool

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Suzzanne

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

My matriekafskeidrok is geinspireer deur selfvertroue en elegansie. Die tealblou kleur simboliseer kalmte eb uniekheid, terwyl die sagte tulle en fyn kralewerk ny vroulikheid en styl weerspieel.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

Dit beteken vir my groei, selfvertroue en nuwe beginne. Omdat my suster my gehelp het, dra dit ook haar liefde en ondersteuning, iets wat ek altyd sal koester.

Hoogtepunt van die matriekafskeid

Dit was om my matriekafskeidrok aan te trek en my suster, ouers en familie se trots te sien. Hulle hulp en liefde het die aand besonders gemaak en dis n oomblik wat ek nooit sal vergeet nie.

Planne vir na matriek

Ek wil graag verder gaan leer in die mediese se rigting om ander mense te kan help.

Gunsteling woord in Afrikaans

Vonkel

Datum van matriekafskeid

2025-10-03

Like what you see?

Share on Social Media