Lee-Ann Snyman

Lee-Ann Snyman Lee-Ann Snyman Lee-Ann Snyman

Ouderdom

18

Tuisdorp

Wepener

Skool en dorp/stad van skool

Hoërskool Zastron

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie vir my matriekafskeidrok was ’n sprokiesagtige prinsesgevoel. Ek wou hê die rok moes elegant, sag en uniek wees.Ek wou he die rok moet iets anders wees soos wat iemand nie sommer sal verwag nie. Ek wou hê dit moes soos ’n rok uit ’n sprokie voel iets besonders wat ek net een keer in my matriekjaar kon dra.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media