Leané Deale

Hoërskool Louis Trichardt

Tuisdorp

Louis Trichardt

Skool

Hoërskool Louis Trichardt

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Ek het self my matriekafskeidrok ontwerp. My wonderlike oom, Kobus, het my visie tot 'n realiteit gebring. Hy het fisies die rok vir my gemaak.

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Tangled/Rapunzel...Kom ons sê dit het maar net "gestick".

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

Dit is 'n weerspieëling van wie ek is. Dit is ook 'n hoogtepuntafsluiting van kinderlewe na volwassene. Dis die aanduiding van die opwindende nuwe fase in my lewe........die begin van my uiteindelike happily ever after.

Hoogtepunt van die matriekafskeid

My hoogtepunt was die tyd wat ek saam met my vriende kon spandeer en heel aand net dans.

Planne vir na matriek

Studeer! Tuks, hier kom ek! Studie rigting: Dierkunde met Genetika as "Dual Major"

Datum van matriekafskeid

2025-10-01

Like what you see?

Share on Social Media