Lea Steenkamp
Hoërskool Hopefield
Ouderdom
18
Skool
Hoërskool Hopefield
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Ek is hande oor Griekse metrologies en weens iemand my ander idea gekies het laas jaar en my hart baie seer was omdat hulle nie hulle eie idea vir n rok kon kry nie, het my ma voorgestel om iets heel anders te doen. Ons het na baie voorbeelde gekyk en toe het ons hierdie rok gesien, dit was n groot siek tog on iemand te kry om my rok te maak, met Geluk het my ma n Tannie hier in ons klein for dorpie St Helena Baai, Tannie Carna het my prentjie n waarheid gemaak saam met my ma se insets
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Griekse goden
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
Om te sien hoe dit n realaliteit word
Datum van matriekafskeid
2025-10-02