Lané Pieterse

Hoërskool Rustenburg

Brief explanation about your dress or design choice


Attended the school's matric farewell?

Hoërskool Rustenburg

What was your inspiration for your matric prom dress?

My inspirasie met betrekking tot die rok was 'n foto wat ek op Pinterest gesien het, maar die oranje het ek gekies omdat dit vir my 'n herinnering is van die sonsondergang in ons omgewing en laataand kuiers om die vuur. Die kleur het defnitief vir my selfvertroue gegee. Die dramatiese moue moes die hoogte punt wees, wat wys ek is reg vir die nuwe fase in my lewe. Ek wou nie net 'n mooi rok hê nie, maar dit moet ook my persoonlikheid weerspieël.

What was your favorite part of your matric prom dress?

My gunsteling deel van my matriekafskeid rok was natuurlik my moue !! Dit het beslis my rok uniek gemaak en dadelik die "wow" effek gegee waarna ek opsoek was. Die kombinasie tussen my rok se kleur en die moue het vir my die perfekte balans gegee tussen drama en styl.

Date of matric farewell?

2025-09-23

Like what you see?

Share on Social Media