Kylie Theunissen

Hoërskool DF Malan

Tuisdorp

Kaapstad

Skool

Hoërskool DF Malan

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Ek het my rok laat maak by Ilse Roux bridal wear.

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Ek wou gehad het dat my rok uniek en tydloos moet wees. Ek het saam met Ilse roux gewerk om hierdie rok te skets en ontwerp.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

My rok is vir my n refleksie van die tyd en moeite wat ek ingesit het om die rok n realiteit te maak. Wanneer ek nou na my rok kyk onthou ek die kosbare herinneringe wat ek daarin gemaak het.

Hoogtepunt van die matriekafskeid

Die hoogtepunt is beslis die tyd wat ek met my vriende spandeer het op die dansvloer en buite in die vars lug by die martriekafskeid.

Planne vir na matriek

Volgende jaar sal en taal en kultuur studeer op Stellenbosch sodat ek n onderwyseres kan word in die toekoms. Dit is vir my n groot passie om kinders te help en lei.

Gunsteling woord in Afrikaans

Liefde

Datum van matriekafskeid

2025-10-01

Like what you see?

Share on Social Media