Kyla du Toit

Hoerskool Bothaville

Ouderdom

18

Skool

Hoerskool Bothaville

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Ontwerper: Esje's Design Potchefstroom Ek en Shani verstaan mekaar ek het in 2023 ook een van haar ontwerpe gedra. Sy het van dag 1 af my idee verstaan vanaf die sketse tot die eindproduk en sy laat jou toe om jouself uit te leef in jou eie rok elke idee vanaf my of haar kant het net saam gewerk en mekaar komplimenteer.

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Die inspirasie het gekom vanaf n "met gala"rok waarvan ek gehou het maar, toe ek en die ontwerper begin gesels het ek baie ander idees gehad wat ek graag wou in bring. Daarna het die kreatiewe gedagtes ons tot op my rok gebring waarmee ek so gelukkig was dit is vir my, my droom rok. Die oorspronklike idee was n begin maar, ons het dit heeltemal verander en my eie gemaak my rok is deel van my persoonlikheid. Mense wat my ken se my rok se ook Kyla!

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

Verseker was my gunsteling deel dat my rok in n korter rokkie verander en die eerste oogopslag kan niemand sien dat die rok wel in 2 dele is nie. Die materiaal van die bo stuk wat die korter rokkie is, is baie uniek omrede dit in mekaar gepas en gewerk moes word.

Datum van matriekafskeid

2025-10-03

Like what you see?

Share on Social Media