Kirsty-lee auret

Hoërskool Eldoraigne

Tuisdorp

Centurion Eldoraigne

Skool

Hoërskool Eldoraigne

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Shein

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Ek was die inspirasie agter my rok, omdat ek so baie hou van kuns het ek gegaan met n makeup look en hare uit n kunswerk en my rok n starry starry night

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

Baie,om gebore te kan wees in my era waar ek my kuns agtige liefde vir anders kan wys deur my rok beteken vir my die wêreld

Hoogtepunt van die matriekafskeid

Toe ek my voete af gedans het saam my vriendinne en vriende reg deur die aand

Planne vir na matriek

Ek gaan aupair vir 3 jaar,na dit gaan ek op die Disney boot gaan werk vir so jaar en na dit gaan ek die Here vra wat hy met die res van my lewe will doen

Gunsteling woord in Afrikaans

Jittetjie

Datum van matriekafskeid

2025-10-17

Like what you see?

Share on Social Media