Kiara van Breda

Kiara van Breda Kiara van Breda Kiara van Breda

Ouderdom

18

Tuisdorp

Randburg

Skool en dorp/stad van skool

Hoërskool Linden, Jhb

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My rok was gebaseer op 4 pilare. Stylvol...Gemaklik...Respekvol en "Whimsical". Ek wou seker maak die bo en onderstuk is in totale kontras van mekaar. Ek wou nog altyd my foto's by Pretville geneem het en rondom dit het ons die rok ontwerp sodat die mekaar sal komplimenteer. Die wit simboliseer reinheid en 'n nuwe begin waar die geel optimisme inspireer. My rok is die feesviering en afskeid van 'n hoofstuk in my lewe, maar ook die drome van my toekoms wat voorlê.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media