Khailah Erasmus
Ouderdom
18
Tuisdorp
Newcastle
Skool en dorp/stad van skool
Pionier Hoërskool,Vryheid
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My inspirasie het 'n paar jaar tevore begin toe ek 'n vriendin in 'n Sheri Hill-geïnspireerde rok gesien het. Ek het dadelik geweet: dit is die rokstyl wat ek eendag vir my matriekafskeid wil dra!
Die korset, dramatiese valle en elegante slit voor het perfek by my persoonlikheid gepas.
