Keira-Lee Opperman

Hoerskoel Monument

Tuisdorp

Krugersdorp

Skool

Hoerskoel Monument

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Faye Bridal Rivonia

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

My inspirasie vir my matriekafseidrok was dat ek n mengsel van moderne glans en eteriea elegansie wou he met n sexy en selfversekerde atmosfeer.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

Ek is n atleet en het hoofsaaklik gimnasiumklere gedra en nooit rokke gedra nie. So my matriekafskeidrok beteken dat ek selfversekerd kan wees en uitstaan sonder om oordrewe te wees

Hoogtepunt van die matriekafskeid

My hoogtepunt van die matriekafskeid was om al my mede matrieks in hul pakke en pragtige rokke te sien en n groot mylpaal in ons lewens te vier

Planne vir na matriek

Na matriek wil ek vir n jaar op seiljagtegaan week en reis

Gunsteling woord in Afrikaans

Toewyding

Datum van matriekafskeid

2025-10-02

Like what you see?

Share on Social Media