Kaylinn Bekker
Hoërskool Garsfontein
Tuisdorp
Pretoria
Skool
Hoërskool Garsfontein
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Gerrit Pienaar
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Ek wou iets gehad het wat niemand anders het nie.
'n Rok wat elegant is maar ook tydloos.
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
My eerste volwaardige keuse wat ek gemaak het vir myself in die grootmens lewe.
Hoogtepunt van die matriekafskeid
‘n Laaste aand wat ek nog saam met my vriendinne kon spandeer as ‘n groep en wonderlike herhinneringe maak.
Planne vir na matriek
Ek gaan in Nederland studeer vir ‘n Fisioterapeut en mense help, ek het n passie daarvoor.
Gunsteling woord in Afrikaans
Liefde
Datum van matriekafskeid
2025-10-03