Kaylin Booysen

Hoërskool Sentraal

Brief explanation about your dress or design choice


Attended the school's matric farewell?

Respek

What was your inspiration for your matric prom dress?

My inspirasie was oorsproklik net wie ek is, iets waarvan ek hou en wat by my pas.

What was your favorite part of your matric prom dress?

Wat my rok vir my beteken is die einde van my skoolloopbaan maar ook die bgin van my grootmens lewe. Net die gedagte dat dit 12jaar gneem het om pragtig te voel in my rok wat ek self ontwerp het en kon uitstraal daarin toe ek hand aan hand saam met my kerel op die rooi tapyt stap met n breë glimlag en sien hoe trots my ouers, broer en suster na my kyk. My ma se smile was uit diepe trots en dit het baie vir my beteken, ek wil ook net dankie se aan ons Vader wat my lewe gespaar het en vir my goeie ouers wat altyd daar is vir my.

Date of matric farewell?

2025-10-04

Like what you see?

Share on Social Media