Kayley Oglesby
Ouderdom
18
Tuisdorp
Paarl
Skool en dorp/stad van skool
Hoërskool Paarl Gimnasium
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My keuse vir die rok was dat dit ’n elegante, tydlose en kragtige voorkoms moet hê. Die diep koningsblou kleur, delikate blomkant en deurskynende lyfie gee die rok ’n moderne, sagte en vroulike gevoel. Die vloeiende satynromp voeg ’n tikkie koninklike elegansie by, terwyl die detailwerk die rok uniek en besonders gemaak het.
