Katya Gertse
Boston Private
Tuisdorp
Kraaifontein, Kaapstad
Skool
Boston Private
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
My tannie het d rok gesien by 'n tweedehandse winkel en onmiddelik geweet dis die rok wat ek sal wil dra. Sy het Junie maand dit vir my gebring toe sy kom kuier.
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Prinses! Eks van kleins af 'n klein prinsessie.Die rok se styl en d kleure is absoluut pragtig. Silver skouerlose lyfie en uitpop romp soos wat d prinsesse in d verhale se rokke is
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
My matriekafskeid rok laat my voel soos 'n ware prinses. Net soos wat d prinsesse in d verhale groot drome het, het ek ook groot drome van wat ek wil doen en studeer en bekom na matriek. Ek wil ryk na die sterre.
Hoogtepunt van die matriekafskeid
Ons het op 'n tyd buite op die rusbanke gesit en net onthou en gedeel dinge van ons matriekjaar. Lekker gelag en gesels. Dit was opwindend, emotioneel en so spesiaal.
Planne vir na matriek
Ek het aansoek gedoen om te studeer vir 'n Diploma in Fashion
Gunsteling woord in Afrikaans
Beklemtoon
Datum van matriekafskeid
2025-10-17