Karli Smit
Ouderdom
18
Tuisdorp
Paarl
Skool en dorp/stad van skool
Hoër Meisieskool Paarl
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het nie aanvanklik 'n duidelike idee gehad van wat ek vir my matriekafskeid-rok wou hê nie, maar aan die einde van graad 11 het hierdie spesifieke rok oor my pad gekom en dadelik my asem weggeslaan. Dit was 'n absolute liefde-met-die-eerste-oogopslag-oomblik.
