Joalise Smith
Ouderdom
18
Tuisdorp
Centurion
Skool en dorp/stad van skool
Hoërskool Centurion, Centurion
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My inspirasie is my gunstelling kleur, groen. Groen is die kleur wat goed beteken. Groen is die kleur van die natuur na n goeie reëntjie. Groen is ook die kleur wat niemand eerste kies nie, wat dit soveel meer eksklusief maak.
