Jeamari du Plooy

Outeniqua hoërskool

Tuisdorp

GEORGE

Skool

Outeniqua hoërskool

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Gemaak deur Bridal inn volgens my idees

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Sag, glans en stylvol met glinter

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

Einde van skool en begin van n nuwe hoofstuk in my lewe

Hoogtepunt van die matriekafskeid

Die rustigheid dat dag vol maak was en als verloop het soos beplan

Planne vir na matriek

Rus, slaap en see

Gunsteling woord in Afrikaans

Oeps

Datum van matriekafskeid

2025-10-03

Like what you see?

Share on Social Media