Jazmijn Schepers
Ouderdom
18
Tuisdorp
Klerksdorp
Skool en dorp/stad van skool
Klerksdorp Hoërskool / Klerksdorp
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My inspirasie vir die middel-bokant van my rok het ek gevind op ‘n prentjie van iemand anders se matriekafskeidrok van ‘n vorige jaar. Van daardie een stuk detail het die rok basies homself gevorm en soveel te meer uit Anel se potlood. Die vloeiende lyne op die rok was nooit beplan nie, maar het puik uitgedraai as ‘n eenheid.
