Janika Janse van Vuuren
Ouderdom
18
Tuisdorp
Ventersdorp
Skool en dorp/stad van skool
Ventersdorp Gekombineerde Skool
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het baie van die rok se ontwerp gehou en die materiaal. Ek wou baie graag soos n prinses lyk op my matriekafskeid. Dit was ook vir my n baie groot voorreg om my ma se rok te dra. Dit was ekstra spesiaal.
