Janel Genis
Ouderdom
18
Tuisdorp
Midstream Estate Centurion
Skool en dorp/stad van skool
Midstream College in Midstream Estate
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek was geïnspireer is deur Sherri Hill se designs, toe ek die blou en wit ontwerp sien het dit my dadelik aan haar rokke laat dink. Die helder blou en wit het my ook aan fynheid van hollandse delft laat dink.
Die oomblik toe ek die rok aanpas het ek soos 'n prinses gevoel en die rok het my persoonlikheid weerspieël.
