Janece Diederiks

Hts Witbank

Tuisdorp

Witbank

Skool

Hts Witbank

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Trés Jolies Bridal and Evening wear

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Ek het in gegaan met die inspirasie vir n heel ander rok maar die oomblik toe ek die rok sien het ek geweet die rok is my droom matriekafskeidrok.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

My Matriekafskeidrok beteken baie vir my want my rok het my laat voel asof ek in n ware sprokies prent is, maar dit beteken ook die einde van my hoërskool loopbaan en die begin van n nuwe hoofstuk in my lewe.

Hoogtepunt van die matriekafskeid

Die "Show-Off" was vir my die hoogte punt gewees want toe ek in stap het almal vir my gejuig. Almal het my Cinderella genoem heel-aand lank teminste het ek met alby my skoene huis toe gekom.

Planne vir na matriek

Ek begin volgende jaar 1 Februarie 2026 by ToerBroers studeer. Ek gaan in die toerisme en natuur bedryf saam met die dierevoeding en wildsplaas bestuur rigting in studeer waar ek my NQF 4 en 5 kry.

Gunsteling woord in Afrikaans

Vellies

Datum van matriekafskeid

2025-10-02

Like what you see?

Share on Social Media